Barbara Payton

Barbara Payton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Barbara Lee Redfield
Geboorte (1927-11-16)16 November 1927
Sterfte 8 Mei 1967 (op 39)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Payton (16 November 1927 – 8 Mei 1967) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dallas (1950), Kiss Tomorrow Goodbye (1950), Bride of the Gorilla (1951), en Four Sided Triangle (1953).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search